Grigori perelman family
Grigori perelman married.
Grigori Perelman
Russian mathematician (born 1966)Sjabloon:SHORTDESC:Russian mathematician (born 1966)
Grigori Yakovlevich Perelman (geb.
Grigori perelman net worth
13 Junie 1966) is 'n Russiese wiskundige bekend vir sy bydrae tot die velde van meetkundige analise, Riemannmeetkunde, en meetkundige topografie. In 2005 het Perelman sy navorsing by Steklov Institute of Mathematics gestaak, en in 2006 sy verleentheid uitgespreek oor die stand van etiek in internasionale professionele wiskunde.
Hy woon in St. Petersburg, en weier sedertdien enige media-onderhoude.
In Augustus 2006 is Perelman die Fields-medalje[1] aangebied vir "sy bydraes tot meetkunde en sy revolusionêre insigte in die analitiese en geometriese struktuur van die Ricci-vloei", maar hy het die toekenning van die hand gewys en gesê: "Ek stel nie belang in geld of roem nie; ek wil nie soos 'n dier in 'n dieretuin vertoon word nie." Op 22 Desember 2006 het die wetenskaplike tydskrif Science Perelman se bewys van die Poincaré-vermo